Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • ijwbq artikel 19
  • Is dit reg as Christene voorbehoedmiddels gebruik?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Is dit reg as Christene voorbehoedmiddels gebruik?
  • Antwoorde op Bybelvrae
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Die Bybel se antwoord
  • Is die gebruik van voorbehoedmiddels sedelik verkeerd?
    Ontwaak!—2007
  • Tien vrae oor seks beantwoord
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
  • Wie moet oor die grootte van ’n gesin besluit?
    Ontwaak!—1996
  • Kinders is “’n erfdeel van Jehovah”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2026
Sien nog
Antwoorde op Bybelvrae
ijwbq artikel 19
’n Getroude paartjie loop op die strand

Is dit reg as Christene voorbehoedmiddels gebruik?

Die Bybel se antwoord

Jesus het nie sy volgelinge beveel om kinders te hê of om nie kinders te hê nie. En nie een van Jesus se dissipels het so ’n opdrag gegee nie. Nêrens in die Bybel word geboortebeperking uitdruklik veroordeel nie. In hierdie saak geld die beginsel wat in Romeine 14:12 uiteengesit word: “Elkeen van ons [sal] vir homself aan God rekenskap gee.”

Egpare kan dus self besluit of hulle kinders wil hê of nie. Hulle kan ook besluit hoeveel kinders hulle wil hê en wanneer hulle kinders wil hê. As ’n man en sy vrou besluit om ’n nievrugafdrywende voorbehoedmiddel te gebruik om swangerskap te voorkom, is dit hulle persoonlike besluit en verantwoordelikheid. Niemand moet hulle oordeel nie.—Romeine 14:4, 10-13.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel