Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • ijwfq artikel 6
  • Glo Jehovah se Getuies in Jesus?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Glo Jehovah se Getuies in Jesus?
  • Algemene vrae oor Jehovah se Getuies
  • Soortgelyke materiaal
  • Johannes 14:6 – “Ek is die weg en die waarheid en die lewe”
    Verduidelikings van Bybelverse
  • Wat glo Jehovah se Getuies?
    Wat glo Jehovah se Getuies?
  • Wie is Jesus Christus?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2005
  • Bybelboek nommer 43—Johannes
    “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig”
Sien nog
Algemene vrae oor Jehovah se Getuies
ijwfq artikel 6
Jesus aan die folterpaal

Glo Jehovah se Getuies in Jesus?

Ja. Ons glo in Jesus, wat gesê het: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader behalwe deur my nie” (Johannes 14:6). Ons glo dat Jesus van die hemel af aarde toe gekom het en sy volmaakte menselewe as ’n losprysoffer gegee het (Matteus 20:28). Sy dood en opstanding bied mense wat geloof in hom beoefen, die geleentheid om die ewige lewe te verkry (Johannes 3:16). Ons glo dat Jesus tans as Koning van God se hemelse Koninkryk regeer, wat binnekort vrede op die hele aarde tot stand sal bring (Openbaring 11:15). Maar ons glo Jesus ook wanneer hy sê: “Die Vader is groter as ek” (Johannes 14:28). Daarom aanbid ons Jesus nie, want ons glo nie dat hy God die Almagtige is nie.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel