Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • ijwfq artikel 5
  • Waarom word hulle Jehovah se Getuies genoem?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Waarom word hulle Jehovah se Getuies genoem?
  • Algemene vrae oor Jehovah se Getuies
  • Soortgelyke materiaal
  • Waarom word ons Jehovah se Getuies genoem?
    Wie doen vandag Jehovah se wil?
  • Die allergrootste naam
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1984
  • Jehovah verheerlik sy naam
    God se Koninkryk regeer!
  • Eer Jehovah se groot naam
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2013
Sien nog
Algemene vrae oor Jehovah se Getuies
ijwfq artikel 5
Jehovah se Getuies besig om te preek

Waarom word hulle Jehovah se Getuies genoem?

Jehovah is die persoonlike naam van God, soos dit in die Bybel gevind word (Eksodus 6:3; Psalm 83:18). ’n Getuie is iemand wat beskouings of waarhede bekend maak waarvan hy oortuig is.

Ons naam Jehovah se Getuies identifiseer ons dus as ’n groep Christene wat die waarheid omtrent Jehovah, die Skepper van alle dinge, bekend maak (Openbaring 4:11). Ons getuig vir ander deur ons lewenswyse en deur met hulle te praat oor wat ons uit die Bybel geleer het.—Jesaja 43:10-12; 1 Petrus 2:12.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel