Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mrt artikel 15
  • Hoe om afsondering te hanteer

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hoe om afsondering te hanteer
  • Nog onderwerpe
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Kom nader aan God
  • Lees vertroostende gedeeltes in die Bybel
  • Vind uit hoekom slegte dinge in die wêreld gebeur
  • Vermy onnodige angstigheid
  • Bou vriendskappe op
  • Kry genoeg oefening
  • Behou vriendskappe in ’n liefdelose wêreld
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • Werp al julle sorge op Jehovah
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2016
  • Jy kan blywende vriendskappe geniet
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1996
  • Hoe om Christenvriendskappe sterk te hou
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2026
Sien nog
Nog onderwerpe
mrt artikel 15
’n Vrou by die huis, kyk by ’n venster uit.

Hoe om afsondering te hanteer

Voel jy afgesonder en alleen? Jy voel dalk soos die psalmis wat gesê het: “Ek is soos ’n eensame voël op ’n dak” (Psalm 102:7). Die wysheid in die Bybel kan jou help om probleme te hanteer wat deur afsondering veroorsaak word.

  • Kom nader aan God

  • Lees vertroostende gedeeltes in die Bybel

  • Vind uit hoekom slegte dinge in die wêreld gebeur

  • Vermy onnodige angstigheid

  • Bou vriendskappe op

  • Kry genoeg oefening

Kom nader aan God

Selfs al is jy afgesonder, kan jy nog steeds gelukkig wees as jy besef dat jy God nodig het en hom dan leer ken (Matteus 5:3, 6). Die volgende gratis hulpmiddele kan jou help om nader aan God te kom.

  • ’n Aanlyn Bybel wat akkuraat en maklik is om te lees

  • Kort video’s oor party van die basiese leringe in die Bybel

  • “Antwoorde op Bybelvrae” – Direkte antwoorde op vrae waaroor baie mense wonder

  • “Volg hulle geloof na” – Hierdie reeks help jou om te sien hoe die lewe van getroue manne en vroue in die Bybel was

  • “Is dit ontwerp?” – Hierdie reeks beklemtoon hoe pragtig en kompleks die natuur is

Lees vertroostende gedeeltes in die Bybel

Die Bybeltekste hieronder het baie mense gehelp om vertroosting te kry. Eerder as om al die tekste op een slag te lees, gebruik eerder die tyd in afsondering as ’n geleentheid om oor elke gedeelte na te dink en daaroor te bid. – Markus 1:35.

  • Psalm 23:1-6

  • Psalm 34:1-22

  • Psalm 46:1-11

  • Psalm 63:6-8

  • Psalm 91:1-6

  • Matteus 6:25-34

  • 2 Korintiërs 1:3, 4

  • Filippense 4:6, 7

  • 1 Petrus 5:6, 7

Vind uit hoekom slegte dinge in die wêreld gebeur

Jy kan moeilike situasies beter hanteer as jy weet hoekom slegte dinge gebeur, hoe God hierdie dinge sal stop en hoe hy die skade wat veroorsaak is, sal regmaak. – Jesaja 65:17.

  • Hoekom laat God toe dat mense swaarkry?

  • Wat sê die Bybel oor siekte en gesondheid?

  • Wat is die teken van die laaste dae?

  • Wie is die vier perderuiters in Openbaring?

  • Wat sal God se Koninkryk tot stand bring?

Vermy onnodige angstigheid

Artikels oor die volgende onderwerpe kan jou help om stres te hanteer wat deur afsondering veroorsaak word en om ‘op te hou om bekommerd te wees’. – Matteus 6:25.

  • Hoe om stres te hanteer

  • Behou ’n positiewe gesindheid

  • Angstigheid oor gevaar

  • Angstigheid oor geld

  • Angstigheid wat deur jongmense ervaar word

Bou vriendskappe op

Vriendskappe kan ons help om helder te dink en gelukkiger te voel en is selfs belangriker wanneer ons nie by mekaar kan uitkom nie. As jy nie jou huis kan verlaat nie, kan jy jou vriendskappe sterk hou of nuwe vriende maak deur middel van videoverbinding of telefoonoproepe. Die volgende artikels kan jou help om “’n ware vriend” te vind en een te wees. – Spreuke 17:17.

  • Wat beteken dit om ’n goeie vriend te wees?

  • Moet jy vriende maak buite jou kliek?

  • Wat as jy voel dat jy nie enige vriende het nie?

  • Bou vriendskappe op deur vrygewig te wees

  • Bou vriendskappe op deur dankbaarheid

Kry genoeg oefening

Die Bybel erken dat ‘fisiese oefening voordeel het’ (1 Timoteus 4:8). Dit kan jou help om helder te dink en gelukkiger te voel, veral wanneer jy afgesonder is. Selfs al kan jy nie jou huis verlaat nie, is daar dinge wat jy kan doen om genoeg oefening te kry.

  • Bly aktief

  • Lewe gesond en leer om nie op te gee nie

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel