Studie-uitgawe
JUNIE 2016
STUDIEARTIKELS VIR: 1-28 AUGUSTUS 2016
© 2016 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
VOORBLAD:
TRINIDAD
Daar is baie vissersdorpies langs die kus van Trinidad en Tobago. Jehovah se Getuies gesels dikwels met vissermanne wat hulle teëkom
VERKONDIGERS
9 679
BYBELSTUDIES
11 331
GEDENKMAALOPKOMS (2015)
24 103
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word voorsien as deel van ’n wêreldwye Bybelonderrigtingswerk wat deur vrywillige bydraes ondersteun word.
Besoek gerus jw.org as jy ’n bydrae wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Skrifaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif. Die afkorting NW staan vir die Engelse New World Translation of the Holy Scriptures.