Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w16 Junie bl. 2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2016
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2016
w16 Junie bl. 2

Inhoudsopgawe

WEEK VAN 1-7 AUGUSTUS 2016

3 Erken en waardeer Jehovah as ons Pottebakker

WEEK VAN 8-14 AUGUSTUS 2016

9 Laat jy die Groot Pottebakker toe om jou te vorm?

’n Pottebakker is ’n ambagsman wat klei met die hand in pragtige voorwerpe vorm. In hierdie twee artikels sal ons sien waarom ons kan sê dat Jehovah “ons Pottebakker” is en wat ons moet doen om soos sagte klei in sy hande te wees.

WEEK VAN 15-21 AUGUSTUS 2016

15 “Jehovah ons God is een Jehovah”

In watter sin is Jehovah ons God “een Jehovah”? Hoe raak dit ons verhouding met hom en met ons broers en susters? Aangesien ons uit verskillende agtergronde kom, moet ons verstaan wat Jehovah van ons vereis sodat hy “ons God” kan wees.

WEEK VAN 22-28 AUGUSTUS 2016

21 Moenie toelaat dat ander se foute jou laat struikel nie

Alle mense het foute en kan ander se gevoelens seermaak. Hoe moet ons dus reageer wanneer iemand iets sê of doen wat ons gevoelens seermaak? In hierdie artikel sal ons Bybelvoorbeelde bespreek wat ons kan help.

27 ’n Goddelike eienskap wat kosbaarder is as diamante

31 Vrae van lesers

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel