Studie-uitgawe
April 2016
STUDIEARTIKELS VIR: 30 MEI–26 JUNIE 2016
© 2016 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
VOORBLAD:
COLOMBIA
Die broers doen alles in hulle vermoë om die goeie nuus aan die Wayuu-volk te verkondig. Hierdie mense hou daarvan om oor God te praat. Hulle gaan gewoonlik stad toe om die pragtige produkte wat hulle maak, te verkoop. Daar hoor hulle die goeie nuus deur middel van die openbare getuieniswerk
VERKONDIGERS
166 049
BYBELSTUDIES
229 723
GEDENKMAALOPKOMS (2015)
510 952
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word voorsien as deel van ’n wêreldwye Bybelonderrigtingswerk wat deur vrywillige bydraes ondersteun word.
Besoek gerus jw.org as jy ’n bydrae wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Skrifaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif. Die afkorting NW staan vir die Engelse New World Translation of the Holy Scriptures.