Inhoudsopgawe
WEEK VAN 30 MEI 2016–5 JUNIE 2016
3 Getrouheid bring God se goedkeuring mee
Hierdie artikel sal toon wat Jefta en sy dogter gehelp het om selfs gedurende moeilike tye getrou te bly. Ons sal leer waarom dit die moeite werd is om enige opoffering te maak om God se goedkeuring te geniet.
WEEK VAN 6-12 JUNIE 2016
9 “Laat die volharding sy werk voltooi”
Om die ewige lewe as gawe te ontvang, moet ons tot die einde toe volhard. Hierdie artikel bespreek vier dinge wat ons kan help om te volhard en drie voorbeelde van getroue volharding. Dit verduidelik ook watter werk volharding in elkeen van ons moet voltooi.
WEEK VAN 13-19 JUNIE 2016
15 Waarom moet ons vir aanbidding bymekaarkom?
Daar is baie dinge wat dit vir ons moeilik kan maak om ons vergaderinge gereeld by te woon. Hierdie artikel sal ons aanspoor om ons vergaderinge gereeld by te woon. Dit sal verduidelik waarom die bywoning van vergaderinge goed is vir ons en vir ander en waarom dit Jehovah behaag.
WEEK VAN 20-26 JUNIE 2016
21 Bly neutraal in ’n verdeelde wêreld
Hoewel baie regerings ons vandag toelaat om neutraal te wees, kan ons verwag dat hulle minder toegewend sal word namate die einde nader kom. In hierdie artikel sal ons vier dinge bespreek wat ons kan help om getrou te bly aan Jehovah.
27 Lewensverhaal—Eers nonne, maar nou ware geestelike susters