Inhoudsopgawe
Desember 15, 2015
© 2015 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
STUDIE-UITGAWE
1-7 FEBRUARIE 2016
Jehovah, die God van kommunikasie
BLADSY 3
8-14 FEBRUARIE 2016
’n Lewende vertaling van God se Woord
BLADSY 9
15-21 FEBRUARIE 2016
BLADSY 17
22-28 FEBRUARIE 2016
BLADSY 23
STUDIEARTIKELS
▪ Jehovah, die God van kommunikasie
▪ ’n Lewende vertaling van God se Woord
Jehovah het duisende jare lank vryelik en in verskillende tale met sy knegte gekommunikeer. Ons sal dit in hierdie artikels bespreek en ons sal ook sien hoe die Nuwe Wêreld-vertaling gehelp het om God se naam te eer en sy voorneme bekend te maak.
▪ Gebruik jou tong wyslik
Die vermoë om te praat is ’n wonderlike gawe van God. Hierdie artikel wys hoe belangrik dit is om te weet wanneer om te praat, wat om te sê en hoe om dit te sê. Dit spoor ons ook aan om Jesus se voorbeeld te volg deur hierdie gawe te gebruik om God te verheerlik en ander te help.
▪ Jehovah sal jou onderskraag
Ons almal word siek. Kan ons verwag dat Jehovah ons sal genees soos hy party mense in Bybeltye genees het? Wat moet ons in gedagte hou wanneer mense ons raad oor ons gesondheid gee? Hierdie artikel sal hierdie vrae beantwoord en ons help om wyse besluite te neem.
OOK IN HIERDIE NOMMER
VOORBLAD: ’n Spesiale pionier geniet dit om ’n ma en haar kinders van die goeie nuus te vertel. Die predikingswerk word gedoen in Spaans en Guarani, die hooftale van die land
PARAGUAY
BEVOLKING
6 800 236
VERKONDIGERS