Inhoudsopgawe
15 November 2015
© 2015 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
STUDIE-UITGAWE
28 DESEMBER 2015–3 JANUARIE 2016
Lei jou kind op om Jehovah te dien
BLADSY 3
4-10 JANUARIE 2016
Lei jou tiener op om Jehovah te dien
BLADSY 9
11-17 JANUARIE 2016
BLADSY 16
18-24 JANUARIE 2016
Het jy ‘jou naaste lief soos jouself’?
BLADSY 21
25-31 JANUARIE 2016
Honderd jaar onder Koninkryksheerskappy!
BLADSY 27
STUDIEARTIKELS
▪ Lei jou kind op om Jehovah te dien
▪ Lei jou tiener op om Jehovah te dien
Ouers het ’n belangrike en ernstige toewysing van Jehovah. Hy wil hê dat hulle hulle kinders moet oplei om hom te dien. Hierdie twee artikels sal vir ouers toon wat hulle kan leer uit die manier waarop Jesus sy dissipels geleer het en uit sy voorbeeld van liefde, nederigheid en insig.
▪ Jehovah is die God van liefde
▪ Het jy ‘jou naaste lief soos jouself’?
Die eerste artikel toon duidelik dat Jehovah die God van liefde is. Dit verduidelik ook hoe God sy liefde vir die mensdom getoon het. Die tweede artikel bespreek hoe Jehovah se knegte toon dat hulle hulle naaste liefhet.
▪ Honderd jaar onder Koninkryksheerskappy!
Hierdie artikel toon wat gedurende die afgelope 100 jaar van Koninkryksheerskappy gedoen is om die goeie nuus te verkondig. Leer oor party hulpmiddels en nuwe metodes wat in ons predikingswerk gebruik word. Die doeltreffende opleiding wat Koninkryksverkondigers oor die jare ontvang het, word ook bespreek.
OOK IN HIERDIE NOMMER
VOORBLAD: ’n Kringopsiener en ’n paar spesiale pioniers reis per boot in die Amasonereënwoud. Hulle geniet dit om vir mense te getuig in afgeleë dorpies langs die rivier en die sytakke daarvan
BRASILIË
BEVOLKING
203 067 835
VERKONDIGERS
794 766
PIONIERS
84 550
GEDENKMAALOPKOMS (2014)