Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w15 8/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2015
  • Onderhofies
  • STUDIE-UITGAWE
  • STUDIEARTIKELS
  • OOK IN HIERDIE NOMMER
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2015
w15 8/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 Augustus 2015

© 2015 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania

STUDIE-UITGAWE

28 SEPTEMBER 2015–4 OKTOBER 2015

Peins oor Jehovah se ewige liefde

BLADSY 3

5-11 OKTOBER 2015

Bly in afwagting!

BLADSY 9

12-18 OKTOBER 2015

Berei nou voor vir die lewe in die nuwe wêreld

BLADSY 15

19-25 OKTOBER 2015

Kies jou assosiasie wyslik in hierdie laaste dae

BLADSY 21

STUDIEARTIKELS

▪ Peins oor Jehovah se ewige liefde

Jehovah sal sy volk vir ewig liefhê. In hierdie artikel sal ons leer hoe God sy liefde vir ons toon. Wanneer ons peins oor sy liefde vir ons, versterk ons ons vriendskap met hom.

▪ Bly in afwagting!

▪ Berei nou voor vir die lewe in die nuwe wêreld

Ongeag hoe lank ons al vir die nuwe wêreld wag, ons weet dat Jehovah sy beloftes sal nakom. Hierdie artikels bespreek bewyse uit die Bybel wat toon dat die einde werklik naby is, en dit sal toon hoe ons gereed kan wees daarvoor.

▪ Kies jou assosiasie wyslik in hierdie laaste dae

Waarom is dit so belangrik om ons assosiasie wyslik te kies in hierdie moeilike laaste dae? Hoe help die Bybel ons om dit te doen? Dit is van die vrae wat in hierdie artikel beantwoord sal word.

OOK IN HIERDIE NOMMER

27 “Laat die baie eilande hulle verbly”

VOORBLAD: ’n Jong broer wys vir iemand ’n video op jw.org tydens informele getuieniswerk in die stad Esperanza

ARGENTINIË

BEVOLKING

42 670 000

VERKONDIGERS

150 171

GEWONE PIONIERS

18 538

BYBELSTUDIES

126 661

GEDENKMAALBYWONING (2014)

307 654

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel