Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w15 7/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2015
  • Onderhofies
  • STUDIE-UITGAWE
  • STUDIEARTIKELS
  • OOK IN HIERDIE NOMMER
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2015
w15 7/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

Julie 15, 2015

© 2015 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania

STUDIE-UITGAWE

31 AUGUSTUS 2015–6 SEPTEMBER 2015

Span jou in om die geestelike paradys nog mooier te maak

BLADSY 3

7-13 SEPTEMBER 2015

“Julle verlossing kom nader”!

BLADSY 9

14-20 SEPTEMBER 2015

Bly lojaal aan God se Koninkryk

BLADSY 16

21-27 SEPTEMBER 2015

Dit is ons plek van aanbidding

BLADSY 22

STUDIEARTIKELS

▪ Span jou in om die geestelike paradys nog mooier te maak

Jehovah se volk geniet ’n unieke, geestelik ryk toestand in die aardse deel van sy organisasie. Hoe kan ons ons diep waardering toon vir die feit dat ons deel is van sy reëling vir ware aanbidding, en wat kan ons doen om hierdie geestelike paradys nog mooier te maak? Hierdie artikel sal dié vrae beantwoord.

▪ “Julle verlossing kom nader”!

Hierdie artikel sal party van die opwindende gebeure verduidelik wat in die toekoms sal plaasvind. Ons sal ook leer waarom ons gedurende die groot verdrukking volkome op Jehovah sal kan vertrou.

▪ Bly lojaal aan God se Koninkryk

Baie mense in Satan se wêreld is lojaal aan hulle land, kultuur of ras. Maar ons het belowe om lojaal aan Jehovah te wees. Hierdie artikel sal bespreek waarom ons nie kant kies in die wêreld se geskille nie en hoe ons kan leer om soos Jehovah en Jesus te dink.

▪ Dit is ons plek van aanbidding

Regoor die wêreld vergader Jehovah se volk in Koninkryksale en soortgelyke geboue om hom te aanbid. In hierdie artikel sal ons Bybelbeginsels bespreek wat ons leer om respek te hê vir hierdie vergaderplekke, om geldelik daarvoor by te dra en om daarna om te sien. As ons dit doen, verheerlik ons Jehovah.

OOK IN HIERDIE NOMMER

27 My eerste liefde het my gehelp om te volhard

VOORBLAD: ’n Groep wat velddiens doen in die sentrale deel van Siberië, geniet middagete saam

RUSLAND

BEVOLKING

143 930 000

VERKONDIGERS

171 268

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel