Inhoudsopgawe
15 Mei 2015
© 2015 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
STUDIE-UITGAWE
29 JUNIE 2015–5 JULIE 2015
Wees waaksaam—Satan wil jou verslind!
BLADSY 3 • LIEDERE: 54, 43
6-12 JULIE 2015
Jy kan teen Satan stry—en oorwin!
BLADSY 9 • LIEDERE: 60, 100
13-19 JULIE 2015
Hulle het die dinge “gesien” wat belowe is
BLADSY 15 • LIEDERE: 81, 134
20-26 JULIE 2015
Volg die Een na wat die ewige lewe belowe
BLADSY 21 • LIEDERE: 12, 69
STUDIEARTIKELS
▪ Wees waaksaam—Satan wil jou verslind!
▪ Jy kan teen Satan stry—en oorwin!
Die Bybel vergelyk Satan met ’n brullende leeu wat op soek is na prooi. Hy is magtig, wreed en bedrieglik. Hierdie artikels sal ons help om te sien waarom ons teen hierdie gevaarlike vyand moet stry. Dit sal ook toon hoe ons ons teen sy strikke kan beskerm.
▪ Hulle het die dinge “gesien” wat belowe is
▪ Volg die Een na wat die ewige lewe belowe
Jehovah het ons die vermoë gegee om dinge wat ons nog nie gesien het nie, in ons verbeelding te sien. Ons kan hierdie vermoë op ’n goeie manier of op ’n slegte manier gebruik. In hierdie twee artikels sal ons ’n paar Bybelkarakters bespreek en uit hulle voorbeeld leer hoe ons ons verbeelding kan gebruik om ons geloof op te bou. Ons sal ook leer hoe ons vermoë om ons dinge voor te stel, ons kan help om gelukkig te wees en Jehovah se liefde, goedhartigheid en wysheid na te volg.
VOORBLAD: Twee broers hou ’n Bybelstudie met ’n man
ARMENIË
BEVOLKING
3 026 900
VERKONDIGERS
11 143
GEWONE PIONIERS
2 205
23 844
Die bywoningsyfer vir die Gedenkmaal op 14 April 2014 was meer as twee keer die aantal verkondigers