Inhoudsopgawe
15 April 2015
© 2015 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
STUDIE-UITGAWE
1-7 JUNIE 2015
Ouer manne, hoe voel julle daaroor om ander op te lei?
BLADSY 3 • LIEDERE: 123, 121
8-14 JUNIE 2015
Hoe ouer manne ander oplei om bekwaam te word
BLADSY 9 • LIEDERE: 45, 70
15-21 JUNIE 2015
Hoe sterk is jou verhouding met Jehovah?
BLADSY 15 • LIEDERE: 91, 11
22-28 JUNIE 2015
BLADSY 21 • LIEDERE: 106, 49
STUDIEARTIKELS
▪ Ouer manne, hoe voel julle daaroor om ander op te lei?
▪ Hoe ouer manne ander oplei om bekwaam te word
Hoe belangrik is dit dat ouer manne minder ervare broers oplei? Watter opleidingsmetodes is doeltreffend? Wat kan ouer manne en diegene wat deur hulle opgelei word, leer by die profete Samuel, Elia en Elisa? Die antwoorde sal in hierdie twee artikels bespreek word.
▪ Hoe sterk is jou verhouding met Jehovah?
▪ Vertrou altyd op Jehovah!
As ons ’n sterk verhouding met Jehovah het, sal ons beproewinge kan verduur. Hierdie twee artikels sal vir ons toon hoe ons ons verhouding met Jehovah kan versterk deur met hom te kommunikeer en deur altyd op hom te vertrou.
OOK IN HIERDIE NOMMER
VOORBLAD: ’n Ouer man lei ’n bedieningskneg op om openbare getuieniswerk te doen in Haiphongstraat, Kowloon
HONGKONG
BEVOLKING
7 234 800
VERKONDIGERS
5 747
BYBELSTUDIES
6 382
180 000+
lektuurtrollies, tafels en ander staanders is deur middel van die takkantoor in Hongkong aangeskaf en na baie lande versend