Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w15 3/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2015
  • Onderhofies
  • STUDIE-UITGAWE
  • STUDIEARTIKELS
  • OOK IN HIERDIE NOMMER
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2015
w15 3/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 Maart 2015

© 2015 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania

STUDIE-UITGAWE

4-10 MEI 2015

‘Dit is wat u goedgevind het’

BLADSY 3 • LIEDERE: 65, 64

11-17 MEI 2015

Sal jy ‘aanhou waak’?

BLADSY 9 • LIEDERE: 108, 24

18-24 MEI 2015

Leer uit die illustrasie van die talente

BLADSY 17 • LIEDERE: 101, 116

25-31 MEI 2015

Gee lojale ondersteuning aan Christus se broers

BLADSY 24 LIEDERE: 107, 63

STUDIEARTIKELS

▪ ‘Dit is wat u goedgevind het’

▪ Sal jy ‘aanhou waak’?

In die eerste artikel sal ons bespreek hoe Jehovah sy volk oor die jare gehelp het om diep Bybelwaarhede op ’n eenvoudiger en duideliker manier te verstaan. In die tweede artikel sal ons Jesus se gelykenis van die tien maagde ondersoek en kyk hoe dit ons vandag kan help om aan te hou waak.

▪ Leer uit die illustrasie van die talente

▪ Gee lojale ondersteuning aan Christus se broers

Toe Jesus sy dissipels van die teken van die tyd van die einde vertel het, het hy hulle twee gelykenisse vertel. Een is die gelykenis van die talente en die ander een is die gelykenis van die skape en die bokke. Ons sal leer waarom Jesus hierdie gelykenisse vertel het en waarom dit vir ons belangrik is.

OOK IN HIERDIE NOMMER

15 Vrae van lesers

30 Trou “net in die Here”—Is dit nog realisties?

VOORBLAD: Baie toeriste kom na Copán om die pre-Colombiaanse ruïnes te besigtig, maar Jehovah se Getuies help mense hier om te sien wat die toekoms inhou

HONDURAS

BEVOLKING

8 111 000

VERKONDIGERS

22 098

GEWONE PIONIERS

3 471

Spaans is die amptelike taal van Honduras. Maar daar is 365 verkondigers in 12 Garifunasprekende gemeentes. Daar is ook 11 gemeentes en 3 groepe wat Hondurese Gebaretaal gebruik

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel