Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • yb16 bl. 86-bl. 87 par. 2
  • Die speseryhandel

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die speseryhandel
  • 2016 Jaarboek van Jehovah se Getuies
2016 Jaarboek van Jehovah se Getuies
yb16 bl. 86-bl. 87 par. 2
Indonesiese speserye

INDONESIË

Die speseryhandel

GEDURENDE die 16de eeu het die speseryhandel net so ’n groot rol in die wêreldekonomie gespeel as wat die handel in ruolie vandag doen. Speserye soos neutmuskaat en naeltjies, wat van die beroemde Spesery-eilande (nou die provinsies Maluku en Noord-Maluku in Indonesië) gekom het, was peperduur in Europa.

Die ontdekkingsreisigers Christophorus Columbus, Vasco da Gama, Ferdinand Magellaan, Samuel de Champlain en Henry Hudson het almal roetes na die Spesery-eilande gesoek. Die soeke na Indonesiese speserye het die mens dus sy eerste volledige begrip van die planeet se geografie gegee.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel