Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • yb16 bl. 80-bl. 81 par. 1
  • Indonesië

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Indonesië
  • 2016 Jaarboek van Jehovah se Getuies
2016 Jaarboek van Jehovah se Getuies
yb16 bl. 80-bl. 81 par. 1
Twee van Jehovah se Getuies preek by ’n mark in Indonesië

Indonesië

HIER volg ’n roerende verhaal oor nederige Christenmans en -vroue wat moedig hulle standpunt ingeneem het ondanks politieke beroering, godsdienskonflikte en ’n 25 jaar lange verbod wat deur kerkleiers veroorsaak is. Lees van ’n broer wie se naam op kommuniste se doodslys was en van ’n voormalige misdaadbaas wat ’n volwasse Christen geword het. Lees ook die hartverblydende verhaal van twee dowe meisies wat vriendinne geword het en toe uitgevind het dat hulle susters is. En vind uit hoe Jehovah se volk die goeie nuus doeltreffend aan die wêreld se grootste Moslembevolking verkondig.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel