Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • yb15 bl. 80-81
  • Die Dominikaanse Republiek

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die Dominikaanse Republiek
  • 2015 Jaarboek van Jehovah se Getuies
2015 Jaarboek van Jehovah se Getuies
yb15 bl. 80-81
Volbladillustrasie op bladsy 80

Die Dominikaanse Republiek

IN 1492 het Christophorus Columbus geseil na die Nuwe Wêreld—opwindende nuwe lande wat die belofte van rykdom en avontuur ingehou het. Hy het een van die eilande wat hy ontdek het La Isla Española, of Hispaniola, genoem, waarvan ongeveer twee derdes nou die Dominikaanse Republiek uitmaak. In onlangser jare het duisende inwoners van die Dominikaanse Republiek iets heeltemal anders ontdek—’n komende nuwe wêreld van ewige regverdigheid onder God se Koninkryk (2 Pet. 3:13). Hier volg die boeiende geskiedenis van die regskape mense wat hierdie uiters kosbare ontdekking gemaak het.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel