Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w25 Desember bl. 32
  • Versterk jou vertroue in Jehovah se reddingskrag

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Versterk jou vertroue in Jehovah se reddingskrag
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2025
  • Soortgelyke materiaal
  • Vertrou op Jehovah met jou hele hart
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2003
  • Jehovah moet ons vertroue wees
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1998
  • Versterk jou vertroue in Jehovah
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2001
  • Jy kan jou broers vertrou
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2022
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2025
w25 Desember bl. 32

STUDIEPROJEK

Versterk jou vertroue in Jehovah se reddingskrag

Lees Numeri 13:25–14:4 om te sien hoe die Israeliete ’n gebrek aan vertroue in Jehovah gehad het.

Ontleed die konteks. Hoekom moes die Israeliete vertroue gehad het in Jehovah se vermoë om hulle te red terwyl hulle Egipte verlaat het? (Ps. 78:​12-16, 43-53). Wat het daartoe gelei dat hulle vertroue in Jehovah verloor het? (Deut. 1:​26-28). Watter soort vertroue in Jehovah het Josua en Kaleb gehad? – Num. 14:​6-9.

Soek dieper. Wat kon die Israeliete gedoen het om hulle vertroue in Jehovah te versterk? (Ps. 9:10; 22:4; 78:11). Wat is die verband tussen vertroue in Jehovah en respek vir hom? – Num. 14:11.

Identifiseer die lesse. Vra jou af:

  • ‘Watter situasies kan my volle vertroue in Jehovah toets?’

  • ‘Hoe kan ek my vertroue in Jehovah nou en in die toekoms versterk?’

  • ‘Waarvan kan ek seker wees soos die groot verdrukking nader kom?’ – Luk. 21:​25-28.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel