Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • wp25 nr. 1 bl. 1-2
  • ’n Einde aan oorlog – Hoe?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Einde aan oorlog – Hoe?
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe)—2025
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe)—2025
wp25 nr. 1 bl. 1-2
’n Vrou sit met haar arm om haar dogtertjie op ’n hoop rommel in ’n stad wat deur oorlog verwoes is. Hulle is omring deur geboue wat vernietig is.

’n Einde aan oorlog – Hoe?

© 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania

Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word deur vrywillige donasies ondersteun. Gaan asseblief na donate.jw.org as jy ’n donasie wil maak. Tensy anders aangedui, kom Bybelaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Bybel.

HIERDIE TYDSKRIF, Die Wagtoring, vereer Jehovah God, die Heerser van die heelal. Dit vertroos mense met die goeie nuus dat God se hemelse Koninkryk binnekort ’n einde aan alle goddeloosheid sal maak en die aarde in ’n paradys sal omskep. Dit bevorder geloof in Jesus Christus. Hy het gesterf sodat ons die ewige lewe kan kry en regeer nou as Koning van God se Koninkryk. Hierdie tydskrif word vanaf 1879 uitgegee en is niepolities. Dit erken die Bybel as die hoogste gesag.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel