Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb26 Maart bl. 11-16
  • 13-19 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 13-19 April
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2026
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2026
mwb26 Maart bl. 11-16

13-19 APRIL

JESAJA 52-53

Lied 18 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

[Prent op voorblad]

Jesus is op pad na die plek waar hy doodgemaak gaan word

1. Die groot liefde wat Jesus gewys het!

(10 min.)

Mense het op Jesus neergesien (Jes 53:3; Mt 26:​67, 68; w10 11/15 7 ¶2)

Jesus was bereid om te ly (Jes 53:7; ip-2 205 ¶25)

Liefde het Jesus gemotiveer om gewillig te ly om Jehovah se wil te doen en ons sondes te verwyder (Jes 53:​10-12; Joh 14:31; 15:13)

Jesus se gesig is bedek en om hom staan godsdiensleiers. Een van die godsdiensleiers slaan hom terwyl die ander hom spot.

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Jes 52:11 – Watter soort aanbidding is vir Jehovah aanvaarbaar? (w09 6/15 14 ¶14)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

(4 min.) Jes 53:​3-12 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Begin ’n gesprek

(4 min.) HUIS TOT HUIS. Bied ’n Bybelstudie aan (lmd les 4: Punt 4).

5. Begin ’n gesprek

(3 min.) HUIS TOT HUIS. Deel ’n waarheid uit Aanhangsel A van die Wees lief vir mense-brosjure (lmd les 3: Punt 3).

6. Volg op

(5 min.) HUIS TOT HUIS. Bied ’n Bybelstudie aan vir iemand wat die Gedenkmaal bygewoon het (lmd les 8: Punt 3).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 20

7. Word Jehovah se vriend – Die grootste daad van liefde

(15 min.) Bespreking.

’n Toneel uit die video “Word Jehovah se vriend – Die grootste daad van liefde”. Jesus as ’n hemelse koning.

Speel die VIDEO. Vra dan vir die gehoor:

  • Hoe is Jesus se losprys ’n geskenk?

  • Hoe kan ons wys dat ons dankbaar is vir die feit dat hy sy lewe vir ons gegee het?

8. Gemeentelike Bybelstudie

(30 min.) lfb les 76-77

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 57 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel