Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb26 Maart bl. 10
  • 6-12 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 6-12 April
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2026
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2026
mwb26 Maart bl. 10

6-12 APRIL

JESAJA 50-51

Lied 88 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

1. Luister na die een wat deur God geleer was

(10 min.)

Jesus was deur Jehovah geleer voordat hy aarde toe gekom het (Jes 50:4; kr 182 ¶5)

Jesus was gretig om te leer (Jes 50:5; cf 133 ¶13)

Dié wat Jehovah vrees, luister na die stem van sy Kneg, Jesus (Jes 50:10; Joh 10:27)

Jesus praat met ’n groep mense naby die see.

DINK HIEROOR NA: Hoe kan ek Jesus se gretigheid om deur Jehovah geleer te word, navolg?– 1Pe 2:21.

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Jes 51:1 – Hoe verstaan ons hierdie vers? (ip-2 165-166 ¶2-3)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

(4 min.) Jes 50:​1-11 (th studie 2)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Begin ’n gesprek

(3 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Vertel ’n werksmaat van die Gedenkmaal (lmd les 2: Punt 4).

5. Volg op

(4 min.) HUIS TOT HUIS. Die huisbewoner het die Gedenkmaal bygewoon. Nooi hom na die volgende vergadering (lmd les 9: Punt 4).

6. Verduidelik wat jy glo

(5 min.) Demonstrasie. ijwbq artikel 140 ¶4 – Tema: Is geloof in Jesus al wat ons nodig het om gered te word? (lmd les 11: Punt 5)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 99

7. Plaaslike behoeftes

(15 min.)

8. Gemeentelike Bybelstudie

(30 min.) lfb inleiding tot deel 12 en les 74-75

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 13 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel