Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb26 Januarie bl. 14-16
  • 23 Februarie–1 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 23 Februarie–1 Maart
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2026
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2026
mwb26 Januarie bl. 14-16

23 FEBRUARIE–1 MAART

JESAJA 38-40

Lied 4 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

’n Herder hou sy skaap liefdevol in sy arms vas.

’n Herder in eertydse Israel hou sy skaap liefdevol in sy arms vas

1. ‘Soos ’n herder sal hy vir sy kudde sorg’

(10 min.)

Die Bybel is ’n geskenk van Jehovah en hy het dit bewaar sodat ons nader aan hom kan kom (Jes 40:8; w23.02 2-3 ¶3-4)

Hy is liefdevol en hy sorg vir ons (Jes 40:11; cl 70 ¶7)

Hy ken elkeen van ons persoonlik en help ons om ons probleme te hanteer (Jes 40:​26-29; w18.01 8 ¶4-6)

Twee ouermanne kuier by ’n suster en haar twee kinders by hulle huis.

DINK HIEROOR NA: Hoe laat die beskrywing van die herder in Jes 40:11 jou oor Jehovah voel?

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Jes 40:3 – Hoe het hierdie woorde in die eerste eeu waar geword? (ip-1 400 ¶7)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

(4 min.) Jes 40:​21-31 (th studie 11)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Begin ’n gesprek

(2 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Skep ’n geleentheid om vir die persoon iets te vertel wat jy onlangs by ’n vergadering geleer het (lmd les 4: Punt 3).

5. Begin ’n gesprek

(2 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Skep ’n geleentheid om vir die persoon te vertel oor die werk wat jy as ’n Bybelonderrigter doen (lmd les 4: Punt 4).

6. Volg op

(2 min.) HUIS TOT HUIS. (lmd les 7: Punt 5)

7. Maak dissipels

(5 min.) lff les 18: Wat ons geleer het, Hersiening en Doelwit. Gebruik ’n artikel uit die “Leer meer”-deel om jou student te help om die liefde wat Jehovah se Getuies onder mekaar het, beter te verstaan (lmd les 11: Punt 3).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 160

8. Jaarlikse diensrapport

(15 min.) Bespreking.

Nadat die takkantoor se brief oor die jaarlikse diensrapport gelees is, nooi die gehoor om ’n paar positiewe dinge te noem oor die Wêreldrapport van Jehovah se Getuies vir die 2025-diensjaar. Voer ’n onderhoud met verkondigers wat vooraf gekies is en wat gedurende die afgelope jaar aanmoedigende ondervindinge in die bediening gehad het.

Collage: Broers en susters regoor die wêreld neem deel aan die bediening. 1. ’n Suster gebruik die “Geniet die lewe vir ewig!”-boek om ’n Bybelstudie met ’n vrou te hou. 2. ’n Paartjie lees die Bybel vir ’n man in die huis-tot-huis-bediening. 3. ’n Suster preek vir ’n vrou. 3. ’n Suster preek vir ’n vrou. 4. ’n Suster op ’n bus gee ’n jw.org-kontakkaartjie vir ’n vrou wat langs haar sit. 5. ’n Paartjie gebruik die “Geniet die lewe vir ewig!”-brosjure om ’n Bybelstudie met ’n man te hou. 6. ’n Suster wys vir ’n vrou ’n video. 7. ’n Paartjie gebruik gebaretaal en ’n video om vir ’n vrou te preek.

Bladsy 15: Based on NASA/Visible Earth imagery

In 2025 het Jehovah se mense ywerig aangehou om deel te neem aan die huis-tot-huis-bediening en om Bybelstudies te hou

  • Watter positiewe dinge van die Diensrapport vir 2025 wil jy graag deel?

9. Gemeentelike Bybelstudie

(30 min.) lfb les 64-65

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 161 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel