Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Julie bl. 2
  • “Moenie met die werk . . . inmeng nie”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Moenie met die werk . . . inmeng nie”
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Soortgelyke materiaal
  • Onthou jy?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2022
  • Laat Jehovah toe om jou te gebruik
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Vertrou op Jehovah – Wanneer?
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Moet nooit jou broers en susters alleen laat voel nie
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Julie bl. 2

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“Moenie met die werk . . . inmeng nie”

Die hoëpriester Jesua (Josua) en goewerneur Serubbabel het die leiding geneem om die tempel te herbou, al was daar ’n verbod op die bouwerk van die tempel (Esr 5:1, 2; w22.03 18 ¶13)

Toe teenstanders die Jode gevra het wie vir hulle toestemming gegee het om die werk te doen, het die Jode na die bevel van Kores verwys (Esr 5:3, 17; w86 2/1 29, venster ¶2-3)

Die koning het die bevel bevestig wat vroeër gemaak was en die teenstanders beveel om nie met die werk in te meng nie (Esr 6:7, 8; w22.03 15 ¶7)

’n Suster kyk ’n JW Broadcasting-program en visualiseer hoe Serubbabel en die hoëpriester Jesua vir ander Israeliete instruksies gee oor hoe om die tempel te herbou.

DINK HIEROOR NA: Hoe help hierdie Bybelverslag ons om die leiding te volg van diegene wat Jehovah aangestel het, al verstaan ons dit nie ten volle nie? – w22.03 19 ¶16.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel