Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Julie bl. 2
  • 3-9 Julie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 3-9 Julie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Julie bl. 2

3-9 Julie

ESRA 4-6

  • Lied 148 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Moenie met die werk . . . inmeng nie”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Esr 6:13 – Hoekom is die uitdrukking “anderkant die Rivier” belangrik? (w93 6/15 32 ¶3-5)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Esr 4:8-24 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Eerste besoek: Swaarkry – Jak 1:13. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.

  • Eerste besoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Vertel vir die persoon van ons webwerf, en gee vir hom ’n jw.org-kontakkaartjie (th studie 1).

  • Eerste besoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Vertel vir die persoon van ons gratis Bybelstudieprogram, en gee vir die persoon ’n Bybellesse-kontakkaartjie (th studie 9).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 7

  • “Die goeie nuus word ‘verdedig en wetlik bevestig’”: (15 min.) Bespreking en video.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 49: Punt 6 en Wat ons geleer het, Hersiening en Doelwit

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 130 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel