Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Maart bl. 14
  • Vertrou op Jehovah – Wanneer?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vertrou op Jehovah – Wanneer?
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Soortgelyke materiaal
  • Onthou jy?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan(Studie-uitgawe) — 2021
  • “Vertrou op Jehovah julle God”
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Hy het Jehovah “sy hele lewe lank met sy hele hart gedien”
    Wees moedig en maak God gelukkig
  • “Daar is ’n beloning vir julle werk”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Maart bl. 14

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Vertrou op Jehovah – Wanneer?

Asa het op Jehovah vertrou om ’n groot leërmag te oorwin (2Kr 14:9-12; w21.03 5 ¶12)

Asa het later op die Siriërs staatgemaak om ’n kleiner leërmag te oorwin (2Kr 16:1-3; w21.03 5 ¶13)

Jehovah was ongelukkig met Asa omdat hy nie aangehou het om Sy hulp te soek nie (2Kr 16:7-9)

Collage: 1. ’n Jong man word gedoop. 2. Dieselfde jong man sit voor die TV en besluit wat hy wil kyk.

Ons vertrou dalk op Jehovah wanneer ons besluite maak wat ons lewe sal verander, maar wat van ander tye? Dit is belangrik om Jehovah in ag te neem in alles wat ons doen. – Spr 3:5, 6; w21.03 6 ¶14.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel