Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Maart bl. 14
  • 24-30 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 24-30 April
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Maart bl. 14

24-30 April

2 KRONIEKE 13-16

  • Lied 3 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Vertrou op Jehovah – Wanneer?”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 2Kr 15:16 – Hoe kan ons Asa se moed navolg? (w17.03 19 ¶7)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Kr 14:1-15 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Vertel vir die persoon van ons webwerf en los ’n jw.org-kontakkaartjie (th studie 1).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Vertel vir die persoon van ons Bybelstudieprogram en gee vir die persoon ’n Bybellesse-kontakkaartjie (th studie 11).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff les 09 punt 7 en Party mense sê (th studie 6)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 94

  • “Besluite wat wys dat ons op Jehovah vertrou”: (15 min.) Bespreking en video.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 44 punt 1-4 en eindnota 5

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 39 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel