Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 November bl. 10
  • 12-18 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 12-18 Desember
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 November bl. 10

12-18 Desember

2 KONINGS 16-17

  • Lied 115 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Jehovah sal nie vir ewig geduldig wees nie”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 2Kn 17:29 – Wie was “die Samaritane” wat in hierdie vers genoem word, en na wie het hierdie term later verwys? (it-2-E 847)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Kn 17:18-28 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Vertel vir die persoon van ons webwerf, en gee vir die persoon ’n jw.org-kontakkaartjie (th studie 4).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Noem en bespreek die video Waarom moet jy die Bybel studeer?, maar moenie die video speel nie (th studie 20).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff les 08: Punt 5 (th studie 9)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 3

  • “Ons kan met vertroue uitsien na die einde van hierdie wêreldstelsel”: (5 min.) Bespreking.

  • Die organisasie in aksie: (10 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir Desember.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 31

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 74 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel