Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 November bl. 9
  • Jehovah onthou ons harde werk

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jehovah onthou ons harde werk
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • Jehovah vergeet nie julle liefde nie
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Dink aan diegene in die voltydse diens
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2014
  • Hoe om harde werk te geniet
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2015
  • Wat kan jy by hulle leer?
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 November bl. 9
Tonele uit die video “Jehovah onthou”. Collage: 1. ’n Uitbeelding van David Hibshman en Aubrey Bivens wat plakkate dra in ’n straat in Kentucky. Die plakkate adverteer die toespraak “Hou rekening met die feite” deur Joseph Rutherford. 2. Broer Hibshman in ’n vergadering met ander lede van die Takkomitee in Guatemala. 3. Broer Hibshman saam met broers en susters by ’n streekbyeenkoms op ’n foto.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Jehovah onthou ons harde werk

Soms voel ons dalk dat ander die harde werk wat ons vir hulle doen, nie waardeer nie en dat hulle dit maklik vergeet. Wat van die werk wat ons vir Jehovah doen? Ons God waardeer dit wanneer ons vir hom werk en vergeet nie wanneer ons ons bes doen om hom te dien nie. Swak gesondheid kan veroorsaak dat ons nie so baie kan doen soos wat ons in die verlede gedoen het nie. Maar selfs dan sal God ons nie vergeet nie. – Heb 6:10.

KYK NA DIE VIDEO JEHOVAH ONTHOU, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Hoe het broer Hibshman hard gewerk in verskillende vorme van Jehovah se diens?

  • Hoe het Jehovah gewys dat hy broer Hibshman onthou nadat sy vrou gesterf het en hy ouer geword het en nie meer kon doen wat hy voorheen gedoen het nie?

  • Hoe weet ons dat broer Hibshman se lewe in die voltydse diens vol seëninge was? – Spr 10:22

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel