31 Oktober–6 November
2 KONINGS 3-4
Lied 151 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Tel jou seun op”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
2Kn 4:38 – Wie is moontlik “die seuns van die profete”? (it-2-E 697 ¶2)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Kn 3:1-12 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 17).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Noem die video Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie?, maar moenie die video speel nie (th studie 20).
Toespraak: (5 min.) w13 8/15 28-29 – Tema: Hoe kan jy Elisa se nederigheid navolg in jou heilige diens? (th studie 15)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Totdat die opstanding ’n werklikheid word”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Wanneer iemand vir wie jy lief is, sterf.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 25
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 139 en gebed