Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 September bl. 8
  • Asa was moedig – Is jy?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Asa was moedig – Is jy?
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • Hy het Jehovah “sy hele lewe lank met sy hele hart gedien”
    Wees moedig en maak God gelukkig
  • “Daar is ’n beloning vir julle werk”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
  • “’n Aardjie na sy vaartjie”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1981
  • Gebruik jou tyd wyslik gedurende ’n tyd van vrede
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2020
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 September bl. 8

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Asa was moedig – Is jy?

Asa het ware aanbidding ywerig verdedig (1Kn 15:11, 12; w12 8/15 8 ¶4)

Asa was moedig en het gewys dat sy aanbidding belangriker was as sy verhouding met sy familielede (1Kn 15:13; w17.03 19 ¶7)

Asa het foute gemaak, maar Jehovah het hom nog altyd as ’n getroue kneg beskou as gevolg van sy goeie eienskappe (1Kn 15:14, 23; it-1-E 184-185)

’n Seun met ’n tas wat die huis verlaat. Die pa omhels sy vrou en sy dogter wat huil.

VRA JOU AF: ‘Is ek ywerig vir ware aanbidding? Hou ek op om te assosieer met enige iemand, insluitende ’n familielid, wat hulle rug op Jehovah gedraai het?’ – 2Jo 9, 10.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel