Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Julie bl. 4
  • 11-17 Julie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 11-17 Julie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Julie bl. 4

11-17 Julie

2 SAMUEL 20-21

  • Lied 62 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Jehovah is ’n God van geregtigheid”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 2Sa 21:15-17 – Watter lesse kan ons uit hierdie verslag leer? (w13 1/15 31 ¶14)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Sa 20:1-13 (th studie 2)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Herbesoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Herbesoek: God se doel – Jes 55:11. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.

  • Herbesoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Verduidelik hoe ons Bybelstudieprogram werk, en gee vir die persoon ’n Bybellesse-kontakkaartjie (th studie 4).

  • Herbesoek: (5 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en demonstreer hoe ’n Bybelstudie werk (th studie 11).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 58

  • “Stel doelwitte vir die nuwe diensjaar – Trek na waar daar hulp nodig is”: (10 min.) Bespreking. Speel die video Gaan met geloof in by die deur wat tot bedrywigheid lei – Trek na waar daar hulp nodig is.

  • “Hoe om die voorgestelde gesprekke te gebruik”: (5 min.) Toespraak deur die opsiener van die Lewe en Bediening-vergadering.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 12

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 3 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel