Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 November bl. 10
  • “Gaan met die krag wat jy het”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Gaan met die krag wat jy het”
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Soortgelyke materiaal
  • Moedig en versigtig
    Wees moedig en maak God gelukkig
  • “Jehovah se swaard en Gideon s’n!”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2005
  • Ouermanne – Leer uit Gideon se voorbeeld
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2023
  • Nederigheid is beter as trots
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 November bl. 10
Gideon en sy manne skree terwyl hulle fakkels en horings vashou.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“Gaan met die krag wat jy het”

Jehovah het vir Gideon ’n baie moeilike toewysing gegee (Rig 6:2-6, 14)

Gideon het gevoel dat hy ongekwalifiseerd en nie belangrik genoeg is nie (Rig 6:15; w02 2/15 6-7)

Gideon was suksesvol omdat Jehovah vir hom die krag gegee het (Rig 7:19-22; w05 7/15 16 ¶3)

Twee broers doen velddiens en nader ’n vrou. Een broer sit in ’n rolstoel terwyl die ander broer hom stoot.

Jehovah verwag van ons om die krag wat ons het, te gebruik om hom te aanbid. Sy heilige gees kan ons help wanneer ons swak is en ons suksesvol maak. – Jes 40:30, 31.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel