Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 September bl. 14
  • Beskerm jou kosbare erfdeel

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Beskerm jou kosbare erfdeel
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Soortgelyke materiaal
  • Jehovah se wyse manier om die land te verdeel
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Jehovah veg vir Israel
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Josua se laaste woorde aan die nasie
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Jehovah verwag van sy volk om anders te wees as die wêreld
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 September bl. 14

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Beskerm jou kosbare erfdeel

Kaleb het sy erfdeel beskerm deur kragtige vyande uit te verdryf (Jos 15:14; it-1-E 1083 ¶3)

Nie alle Israeliete het hulle erfdeel beskerm teen mense wat Jehovah nie aanbid het nie (Jos 16:10; it-1-E 848)

Jehovah het diegene gehelp wat regtig hulle erfdeel wou beskerm (De 20:1-4; Jos 17:17, 18; it-1-E 402 ¶3)

Jehovah gee vir alle Christene die kosbare erfdeel van die ewige lewe. Om ons erfdeel te beskerm, versterk ons onsself om versoeking te weerstaan deur middel van Bybelstudie, Christelike vergaderinge, die veldbediening en gebed.

’n Pa hou gesinsaanbidding met sy vrou en kinders.

VRA JOU AF: ‘Beskerm ek my erfdeel?’

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel