Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 September bl. 14
  • 25-31 Oktober

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 25-31 Oktober
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 September bl. 14

25-31 Oktober

JOSUA 15-17

  • Lied 146 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Beskerm jou kosbare erfdeel”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Jos 17:15, 18 – Hoe weet ons dat eertydse Israel baie woude gehad het? (w15-E 7/15 32)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Jos 15:1-12 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Nooi die persoon na ons vergaderinge toe (th studie 19).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 4).

  • Bybelstudie: (5 min.) lffi les 01 punt 6 en Party mense sê (th studie 9)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 139

  • “Verkondig die goeie nuus dat ’n beter wêreld naby is!”: (15 min.) Bespreking. Speel die video van die Broadcasting-liedjie In die nuwe wêreld.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 15 ¶8-14

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 34 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel