9-15 Augustus
DEUTERONOMIUM 24-26
Lied 137 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Hoe die Wet gewys het dat Jehovah besorg is oor vrouens”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
De 24:1 – Hoekom moet ons nie dink dat die Wet van Moses dit vir ’n man maklik gemaak het om van sy vrou te skei nie? (it-1-E 640 ¶5)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) De 26:4-19 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 1).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit die Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 2).
Toespraak: (5 min.) w19.06 23-24 ¶13-16 – Tema: Hoe kan ons weduwees en wewenaars vertroos en ondersteun? (th studie 20).
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Behandel ouer vrouens soos ma’s, jonger vrouens soos susters”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Hou aan om in die gemeente te wys dat jy lief is vir – Weduwees en weeskinders.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 12 ¶1-6, inleidingsvideo, venster 12A
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 101 en gebed