Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Julie bl. 6
  • 19-25 Julie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 19-25 Julie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Julie bl. 6

19-25 Julie

DEUTERONOMIUM 16-18

  • Lied 115 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Beginsels wat nodig is om regverdig te oordeel”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • De 17:7 – Hoekom het die Wet vereis dat dié wat getuies was van ’n oortreding hulle hand eerste moes lig om die skuldige te stenig? (it-1-E 787)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) De 16:9-22 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n tydskrif aan oor ’n onderwerp waaroor die huisbewoner begin praat (th studie 3).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 4).

  • Toespraak: (5 min.) it-1-E 519 ¶4 – Tema: Het die Christengemeente regters? (th studie 18).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 81

  • Kan jy as ’n gewone pionier dien?: (10 min.) Bespreking deur die diensopsiener gebaseer op die artikels “Kan jy dit ’n jaar lank probeer?” en “Roosters vir die gewone pionierdiens” in Ons Christelike Lewe en Bediening – Vergaderingwerkboek van Julie 2016. Speel en bespreek die video Jehovah ondersteun ons in die bediening.

  • Plaaslike behoeftes: (5 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 11 ¶1-8, inleidingsvideo

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 60 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel