Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Julie bl. 5
  • ‘Moet nooit bekommerd wees nie’

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ‘Moet nooit bekommerd wees nie’
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Soortgelyke materiaal
  • Bybelonderwerpe vir bespreking
    Bybelonderwerpe vir bespreking
  • Binnekort sal niemand meer arm wees nie!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1995
  • ’n Wêreld sonder armoede is op hande
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2005
  • Bied hoop aan die armes
    Ons Koninkryksbediening—2007
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Julie bl. 5
’n Gesin van ses wat min materiële dinge het, loop deur ’n arm buurt om saam met hulle broers aan geestelike aktiwiteite deel te neem.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

‘Moet nooit bekommerd wees nie’

Jehovah het die armes in eertydse Israel gehelp. Wat is party van die maniere waarop hy vandag die armes onder sy knegte help?

  • Hy het hulle geleer om ’n gebalanseerde beskouing van geld te hê. – Lu 12:15; 1Ti 6:6-8

  • Hy het hulle gehelp om selfrespek te hê. – Job 34:19

  • Hy het hulle geleer om hard te werk en om weg te bly van gewoontes wat hulle kan seermaak. – Spr 14:23; 20:1; 2Kor 7:1

  • Hy het hulle deel gemaak van ’n liefdevolle Christenbroederskap. – Joh 13:35; 1Jo 3:17, 18

  • Hy gee hulle hoop. – Ps 9:18; Jes 65:21-23

Maak nie saak hoe desperaat ons situasie dalk word nie, ons hoef nie bekommerd te wees nie (Jes 30:15). Jehovah sal in ons materiële behoeftes voorsien solank ons sy Koninkryk eerste stel. – Mt 6:31-33.

KYK NA DIE VIDEO LIEFDE FAAL NOOIT TEN SPYTE VAN . . . ARMOEDE – KONGO, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • ’n Toneel uit die video ‘Liefde faal nooit ten spyte van . . . armoede – Kongo’. ’n Groot groep broers en susters loop na ’n streekbyeenkomsperseel. Baie van hulle dra stoele en ander persoonlike items.

    Hoe het die broers wat naby streekbyeenkomsplekke bly liefdevolle gasvryheid bewys aan dié wat na die byeenkoms moes kom?

  • ’n Toneel uit die video ‘Liefde faal nooit ten spyte van . . . armoede – Kongo’. ’n Broer maak ’n bed in sy huis op vir broers wat van ver af kom.

    Wat leer hierdie video ons oor Jehovah se liefde vir die armes?

  • ’n Toneel uit die video ‘Liefde faal nooit ten spyte van . . . armoede – Kongo’. Broers trek vergaderingklere aan vir ’n streekbyeenkoms.

    Hoe kan ons Jehovah navolg, maak nie saak hoeveel materiële dinge ons het nie?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel