Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Julie bl. 4
  • 12-18 Julie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 12-18 Julie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Julie bl. 4

12-18 Julie

DEUTERONOMIUM 13-15

  • Lied 38 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Hoe die Wet gewys het dat Jehovah besorg is oor die armes”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • De 14:21 – Wat kan ons daaruit leer dat die Israeliete verbied is om ’n boklam in sy ma se melk te kook? (w06 4/1 31)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) De 13:1-18 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Herbesoek, video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Herbesoek: Swaarkry – 1Jo 5:19. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.

  • Herbesoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 6).

  • Herbesoek: (5 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit die Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 11).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 7

  • “Moet nooit bekommerd wees nie”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Liefde faal nooit ten spyte van . . . armoede – Kongo.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 10 ¶13-17, venster 10B en 10C

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 71 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel