Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Mei bl. 8
  • 31 Mei–6 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 31 Mei–6 Junie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Mei bl. 8

31 Mei–6 Junie

DEUTERONOMIUM 1-2

  • Lied 125 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Die oordeel behoort aan God”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • De 1:19; 2:7 – Hoe het Jehovah vir sy volk gesorg gedurende hulle 40 jaar lange trek deur ’n “groot en verskriklike wildernis”? (w13 9/15 9 ¶9)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) De 1:1-18 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 16).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee vir die huisbewoner ’n uitnodiging na die vergadering, en noem die video Wat gebeur by ’n Koninkryksaal?, maar moenie die video speel nie (th studie 11).

  • Toespraak: (5 min.) w13 8/15 11 ¶7 – Tema: Moenie negatiewe praatjies versprei of daarna luister nie (th studie 13).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 30

  • “Bly voorbereid gedurende die laaste van ‘die laaste dae’”: (15 min.) Bespreking deur ’n ouerman. Speel die video Is jy voorbereid vir ’n natuurramp? Noem herinneringe van die takkantoor en die liggaam van ouermanne, as daar enige iets is.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 9 ¶10-17

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 64 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel