Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Oktober bl. 6
  • Toegerus om Jehovah se werk te doen

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Toegerus om Jehovah se werk te doen
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Soortgelyke materiaal
  • Getroues van die ou tyd—Gelei deur God se gees
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
  • Jehovah se gawe van die heilige gees
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1992
  • Gelei deur God se gees in die eerste eeu en vandag
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
  • Ons moet Jehovah se seën ernstig soek
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2010
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Oktober bl. 6
Besaleël en Oholiab maak voorwerpe van goud vir die tabernakel. Een man bring die fynere details met ’n hamer aan die gerub se vlerk aan terwyl die ander een ’n goudplaat uitslaan.

SKATTE UIT GOD SE WOORD | EKSODUS 35-36

Toegerus om Jehovah se werk te doen

35:25, 26, 30-35; 36:1, 2

Jehovah se heilige gees het Besaleël en Oholiab toegerus om die planne vir die tabernakel tot in die fynste besonderhede uit te voer. (Sien die prentjie op die voorblad.) Jehovah se kragtige heilige gees is ook vandag daar vir sy knegte. Hoe kan ons daarby baat vind?

  • Ons moet vir heilige gees bid sodat ons enige vermoëns wat ons het beter kan gebruik om Jehovah te dien

  • Ons moet God se geïnspireerde Woord ywerig studeer

  • Wanneer ons ’n toewysing kry, moet ons altyd ons heel beste doen

Collage: Jehovah se Getuies in verskillende teokratiese toewysings. 1. Susters help met konstruksiewerk. 2. ’n Broer berei voor om die ‘Wagtoring’-studie te hou. 3. ’n Broer getuig vir ’n winkeleienaar terwyl sy velddiensmaat op die uitkyk is vir teenstanders. 4. ’n Paartjie woon die Skool vir Koninkrykspredikers by.

Vir watter toewysings kan Jehovah jou toerus?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel