Moses en Aäron doen wonderwerke voor Farao
Voorgestelde gesprekke
●○ EERSTE BESOEK
Vraag: Hoe weet ons dat dit nie ’n straf van God is wanneer ons swaarkry nie?
Teks: Jak 1:13
Volgende keer: Hoekom kry ons swaar?
○● HERBESOEK
Vraag: Hoekom kry ons swaar?
Teks: 1Jo 5:19
Volgende keer: Hoe laat dit God voel wanneer ons swaarkry?