6-12 April
Dinsdag 7 April 2020 – Die herdenking van Christus se dood
Elke jaar, gedurende die Gedenkmaalseisoen, dink baie Christene na oor die twee grootste bewyse van liefde wat daar nog ooit was – dié van Jehovah God en van sy Seun, Jesus Christus (Joh 3:16; 15:13). Jy kan hierdie tabel gebruik om die Evangelieverslae oor die laaste deel van Jesus se bediening in Jerusalem met mekaar te vergelyk. Hierdie gebeure word beskryf in deel 6 van die boek Jesus – Die weg, die waarheid, die lewe. Hoe sal God en Christus se liefde jou motiveer? – 2Kor 5:14, 15; 1Jo 4:16, 19.
DIE LAASTE DEEL VAN JESUS SE BEDIENING IN JERUSALEM
Tyd |
Plek |
Gebeurtenis |
Matteus |
Markus |
Lukas |
Johannes |
|---|---|---|---|---|---|---|
33, 8 Nisan (1-2 April 2020) |
Betanië |
Jesus kom ses dae voor die Pasga in Betanië aan |
||||
9 Nisan (2-3 April 2020) |
Betanië |
Maria gooi olie op sy kop en voete uit |
||||
Betanië- Betfage- Jerusalem |
Kom Jerusalem triomfantlik binne op ’n donkie |
|||||
10 Nisan (3-4 April 2020) |
Betanië- Jerusalem |
Vervloek vyeboom; reinig tempel weer |
||||
Jerusalem |
Hoofpriesters en skrifgeleerdes beraam planne om Jesus dood te maak |
|||||
Jehovah praat; Jesus voorspel sy dood; ongeloof van Jode vervul Jesaja se profesie |
||||||
11 Nisan (4-5 April 2020) |
Betanië- Jerusalem |
Les uit uitgedroogde vyeboom |
||||
Jerusalem, tempel |
Sy gesag bevraagteken; illustrasie van twee seuns |
|||||
Illustrasies: moorddadige landbouers, huweliksfees |
||||||
Beantwoord vrae oor God en keiser, opstanding, grootste gebod |
||||||
Vra skare of Christus Dawid se seun is |
||||||
Veroordeel skrifgeleerdes en Fariseërs |
||||||
Let op weduwee se bydrae |
||||||
Olyfberg |
Gee ’n teken van toekomstige teenwoordigheid |
|||||
Illustrasies: tien maagde, talente, skape en bokke |
||||||
12 Nisan (5-6 April 2020) |
Jerusalem |
Joodse leiers beraam planne om hom dood te maak |
||||
Judas onderhandel om hom te verraai |
||||||
13 Nisan (6-7 April 2020) |
Naby en in Jerusalem |
Berei voor vir laaste Pasga |
||||
14 Nisan (7-8 April 2020) |
Jerusalem |
Eet Pasga saam met apostels |
||||
Was apostels se voete |
||||||
Jesus identifiseer Judas as verraaier en stuur hom uit |
||||||
Stel die Here se Aandmaal in (1Kor 11:23-25) |
||||||
Voorspel dat Petrus hom sal verloën en dat apostels verstrooi sal word |
||||||
Belowe ’n helper; illustrasie van ware wingerdstok; gee opdrag om lief te hê; laaste gebed saam met apostels |
||||||
Gethsemane |
Getsemane Angs in die tuin; Jesus word verraai en in hegtenis geneem |
|||||
Jerusalem |
Ondervra deur Annas; verhoor deur Kajafas, Sanhedrin; Petrus verloën hom |
|||||
Judas die verraaier hang homself (Han 1:18, 19) |
||||||
Voor Pilatus, dan Herodes en terug na Pilatus |
||||||
Pilatus wil hom vrylaat maar Jode vra vir Barabbas; gevonnis om aan folterpaal te sterf |
||||||
(ca. 15:00) |
Golgota |
Sterf aan folterpaal |
||||
Jerusalem |
Liggaam van folterpaal afgehaal en in graf neergelê |
|||||
15 Nisan (8-9 April 2020) |
Jerusalem |
Priesters en Fariseërs kry wag vir graf en verseël dit |
||||
16 Nisan (9-10 April 2020) |
Jerusalem en omgewing; Emmaus |
Jesus opgewek; verskyn vyf keer aan dissipels |
||||
Ná 16 Nisan |
Jerusalem; Galilea |
Verskyn nog ’n paar keer aan dissipels (1Kor 15:5-7; Han 1:3-8); onderrig hulle; gee opdrag om dissipels te maak |