Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Desember bl. 4
  • 16-22 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 16-22 Desember
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Desember bl. 4

16-22 Desember

OPENBARING 13-16

  • Lied 55 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Moenie die skrikwekkende diere vrees nie”: (10 min.)

    • Op 13:1, 2 – Die draak gee gesag aan die wilde dier wat sewe koppe en tien horings het (w12 6/15 8 ¶6)

    • Op 13:11, 15 – Die wilde dier met twee horings gee lewe aan die beeld van die eerste wilde dier (re 194 ¶26; 195 ¶30-31)

    • Op 13:16, 17 – Moenie die merk van die wilde dier aanvaar nie (w09 2/15 4 ¶2)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Op 16:13, 14 – Hoe sal die nasies bymekaargebring word “vir die oorlog van die groot dag van God die Almagtige”? (w09 2/15 4 ¶5)

    • Op 16:21 – Watter boodskap sal ons waarskynlik verkondig net voor die einde van Satan se wêreld? (w15 7/15 12 ¶9)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Op 16:1-16 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.

  • Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 2).

  • Eerste herbesoek: (5 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Noem en bespreek dan die video Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie?, maar moenie die video speel nie (th studie 11).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 21

  • Bly neutraal: (15 min.) Bespreking. Speel die video Bly neutraal in hoe jy dink en wat jy doen. Vra dan die vraag: Hoe kan jy neutraal bly wanneer dit kom by sosiale geskille of regeringsbeleide? Speel daarna die video Bly neutraal by openbare geleenthede. Vra dan die vraag: Hoe kan jy jou voorberei vir situasies waar jou neutraliteit getoets kan word?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 18 ¶1-9

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 16 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel