SKATTE UIT GOD SE WOORD | HANDELINGE 17-18
Preek en onderrig soos die apostel Paulus
Hoe kan ons die apostel Paulus se voorbeeld navolg?
Ons kan die Bybel gebruik om met mense te redeneer en ons moet aanpasbaar wees wanneer ons met hulle praat
Ons kan preek waar en wanneer ons die meeste mense sal vind
Ons kan taktvol na ander se oortuigings luister sodat ons ons gesprek kan aanpas by die dinge waarin hulle belangstel