Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Desember bl. 4
  • ’n Eenparige besluit wat op God se Woord gegrond was

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Eenparige besluit wat op God se Woord gegrond was
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • Soortgelyke materiaal
  • Hoe funksioneer die Bestuursliggaam vandag?
    Wie doen vandag Jehovah se wil?
  • Wie lei God se volk vandag?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2017
  • “Ons het . . . saam besluit”
    ‘Getuig deeglik’ oor God se Koninkryk
  • Die rol van “die getroue en verstandige slaaf”
    Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Desember bl. 4
’n Gemeente in die eerste eeu luister terwyl die bestuursliggaam se besluit gelees word

’n Gemeente luister na die bestuursliggaam se besluit

SKATTE UIT GOD SE WOORD | HANDELINGE 15-16

’n Eenparige besluit wat op God se Woord gegrond was

Wat kan ons leer uit die manier waarop hierdie situasie opgelos is?

15:1, 2 — Wees nederig en geduldig. Paulus en Barnabas het nie self die probleem probeer oplos nie, maar het die riglyne van Jehovah se organisasie gevolg.

15:28, 29 — Vertrou Jehovah se organisasie. Die gemeente was vol vertroue dat Jehovah sy heilige gees en Christus Jesus sou gebruik om dinge te laat uitwerk.

16:4, 5 — Wees gehoorsaam. Die gemeentes het vooruitgang gemaak toe hulle die bestuursliggaam se riglyne gevolg het.

Noem ’n voorbeeld van ’n riglyn wat ons onlangs van Jehovah se organisasie ontvang het.

Hoe help dit my as ek dit volg?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel