Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Desember bl. 4
  • 17-23 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 17-23 Desember
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Desember bl. 4

17-23 Desember

HANDELINGE 15-16

  • Lied 96 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “’n Eenparige besluit wat op God se Woord gegrond was”: (10 min.)

    • Han 15:1, 2 — Die kwessie oor besnydenis het die eenheid van die vroeë Christengemeente in gevaar gestel (bt 102-103 ¶8)

    • Han 15:13-20 — Die bestuursliggaam se besluit was op die Skrif gegrond (w12 1/15 5 ¶6-7)

    • Han 15:28, 29; 16:4, 5 — Die bestuursliggaam se besluit het die gemeentes versterk (bt 123 ¶18)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Han 16:6-9 — Hoe leer hierdie verslag ons dat ons meer in ons bediening kan doen? (w12 1/15 10 ¶8)

    • Han 16:37 — Hoe het die apostel Paulus sy Romeinse burgerskap gebruik om die goeie nuus bekend te maak? (“manne wat Romeine is”, studienota oor Han 16:37 in nwtsty)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Han 16:25-40

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee ’n antwoord op ’n beswaar wat algemeen in julle gebied voorkom.

  • Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek. Noem en bespreek die video Waarom moet jy die Bybel studeer? (Moenie die video speel nie.)

  • Tweede herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 74

  • “Sing met vreugde tot eer van Jehovah”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Kinders sing tot eer van Jehovah. Sluit die deel af deur almal te nooi om te staan en Lied 084 Ons doen ons bes saam met die video te sing.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 1 ¶1-7

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 102 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel