Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Oktober bl. 7
  • Jesus het van die waarheid getuig

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jesus het van die waarheid getuig
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • Soortgelyke materiaal
  • Christene aanbid met gees en waarheid
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2002
  • Jesus Christus, die getroue getuie
    Jehovah se Getuies—Verkondigers van God se Koninkryk
  • Moet nooit vergeet dat jy ’n getuie is nie!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1984
  • Opgelei om ’n deeglike getuienis te gee
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2005
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Oktober bl. 7

SKATTE UIT GOD SE WOORD | JOHANNES 18-19

Jesus het van die waarheid getuig

18:36-38a

Jesus het getuig van die waarheid oor God se voornemens

  • IN WOORD: Hy het die waarheid oor God se Koninkryk ywerig bekend gemaak

  • IN DAAD: Die manier waarop hy gelewe het, het bewys dat God se profetiese woord waar is

Omdat ons Jesus se dissipels is, getuig ons ook van die waarheid

  • IN WOORD: Ons maak ywerig die goeie nuus oor God se opgerigte Koninkryk met Christus as Koning bekend, selfs al word ons gespot

  • IN DAAD: Ons wys dat ons Jesus as Koning ondersteun deur heeltemal neutraal te bly en God deur ons gedrag te eer

VRA JOU AF: ‘Kan almal om my duidelik sien dat niks vir my só belangrik is as om van die waarheid te getuig nie?’

Susters wys vir ’n vrou ’n video; ’n broer doen velddiens en praat met ’n man in ’n motorwerkswinkel; ouers en kinders doen gesinsaanbidding; ’n suster praat met ’n werksmaat oor die waarheid
    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel