Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Oktober bl. 7
  • 29 Oktober – 4 November

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 29 Oktober – 4 November
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Oktober bl. 7

29 Oktober – 4 November

JOHANNES 18-19

  • Lied 54 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Jesus het van die waarheid getuig”: (10 min.)

    • Joh 18:36 — Die waarheid fokus op die Messiaanse Koninkryk

    • Joh 18:37 — Jesus het getuig van die waarheid oor God se voornemens (“om van . . . te getuig”, “die waarheid”, studienotas oor Joh 18:37 in nwtsty)

    • Joh 18:38a — Pilatus het waarskynlik nie gedink dat daar iets soos waarheid bestaan nie (“Wat is waarheid?”, studienota oor Joh 18:38a in  nwtsty)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Joh 19:30 — Wat beteken dit dat Jesus “sy gees oorgegee” het? (“hy het . . . sy gees oorgegee”, studienota oor Joh 19:30 in nwtsty)

    • Joh 19:31 — Watter bewys is daar dat Jesus op 14 Nisan 33 HJ gesterf het? (“die dag van daardie Sabbat was groot”, studienota oor Joh 19:31 in nwtsty)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Joh 18:1-14

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Wys dan vir die huisbewoner jw.org.

  • Derde herbesoek: (3 min. of minder) Kies jou eie Bybelvers en vraag vir die volgende keer.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) fg les 14 ¶6-7

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 46

  • “Liefde identifiseer ware Christene — Ons moet bly wees saam met die waarheid”: (15 min.) Bespreking. Speel die video ‘Julle moet liefde onder mekaar hê’ — Wees bly saam met die waarheid, nie oor onregverdigheid nie. Bespreek die venster “Bybelse voorbeeld om oor te peins”, as daar tyd is.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 15 ¶10-17 en venster “Moet ek die werk aanvaar?”

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 32 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel