Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Mei bl. 4
  • 14-20 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 14-20 Mei
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Mei bl. 4

14-20 Mei

MARKUS 9-10

  • Lied 22 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “’n Geloofversterkende visioen”: (10 min.)

    • Mr 9:1 — Jesus het belowe dat party apostels in ’n visioen ’n kykie in die Koninkryk sou kry (w05 1/15 12 ¶9-10)

    • Mr 9:2-6 — Petrus, Jakobus en Johannes het gesien hoe Jesus van gedaante verander en met “Elia” en “Moses” praat (w05 1/15 12 ¶11)

    • Mr 9:7 — Jehovah het met sy eie stem bevestig dat Jesus sy Seun is (“’n stem”, studienota oor Mr 9:7 in nwtsty)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Mr 10:6-9 — Watter beginsel oor die huwelik het Jesus beklemtoon? (w08 2/15 30 ¶8)

    • Mr 10:17, 18 — Hoekom het Jesus ’n sekere man reggehelp toe hy hom “Goeie Leermeester” genoem het? (“Goeie Leermeester”, “Niemand is goed nie, behalwe een, God”, studienotas oor Mr 10:17, 18 in nwtsty)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Mr 9:1-13

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek.

  • Eerste herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.

  • Toespraak: (6 min. of minder) w04 5/15 30-31 — Tema: Wat beteken Jesus se woorde in Markus 10:25?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 131

  • “Wat God onder een juk saamgevoeg het . . .”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Liefde en respek maak gesinne sterk.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv Aanhangsel bl. 215-218

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 66 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel